‘n Kursus vir elke familie

Ons passie is om families op te bou en te herstel.
Vader God het ‘n unieke doel vir elkeen van ons.
Kom ontdek wat joune is.

Hallo!

Welkom by die Agapé Familie bediening! Ons sien uit daarna om jou te ontmoet.

Agapé Familie Bediening is ‘n Christelike beradingsentrum in Bloemfontein. Ons toegewyde span het ‘n passie om mense te dien en toe te rus met die kennis en ondersteuning wat hulle nodig het.

Ons kursusse hardloop dwarsdeur die jaar. Hou dop om te sien wanneer die volgende een begin.

Program

Kwartaal 3 & 4, 2021

Grief Share 17 Aug. (13 sessies)
Gesonde Grense 19 Aug. (9 sessies)
Slavery to Sonship 19 Aug. (9 sessies)
Divorce Care 6 Sep. (13 sessies)
Single and Parenting 6 Sep. (13 sessies)
Father’s Embrace 28 Sep – 3 Okt.

Agapé Familie Bediening Covid19 Regulasies

Streng regulasies aangaande Covid19 reëls sal gehandhaaf word. Gesig maskers word ten alle tye vereis. Ons word nie toegelaat om enige etes/tee/koffie te bedien nie. Bring asseblief u eie middagete indien u kursus oor ‘n voldag strek.
Strict protocol regarding Covid19 rules always apply – masks. We are not allowed to serve any meals/tea/coffee. Please bring your own drinks and food if your course runs through the whole day.

Ontdek ons Kursusse

Kursusse wat in die toekoms beskikbaar sal wees

Binnekort beskikbaar
Binnekort beskikbaar
Binnekort Beskikbaar
Binnekort Beskikbaar
Binnekort Beskikbaar
Binnekort Beskikbaar
Binnekort Beskikbaar
Binnekort Beskikbaar
Binnekort Beskikbaar
Binnekort Beskikbaar